Rumer Willis

Rumer Willis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rumer Glenn Willis
Geboorte 16 Augustus 1988 (1988-08-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rumer Willis (gebore 16 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hostage (2005), The House Bunny (2008), Sorority Row (2009), en Wild Cherry (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy